JOIN OUR MAILING LIST |
Ripstop Canopies
500 gsm Ripstop word gebruik om seiltjies te vervaardig.
Kwaliteit eienskappe:
- waterdig
- uv beskerming
- YKK ritse
- Kwaliteit velcro
Foto Galery
Ripstop Canopies (Bakkies)
Ripstop canopies word vir alle bakkies gemaak volgens u behoeftes.Keure in olive en grys. 500gsm ripstop word gebruik wat uv beskermd en waterdig is. 800gsm deurskynende plasties, ook uv beskermd vir venstersen YKK ritse. Pryse en besonderhede op aanvraag. Bakkie rame word nou deur syltrix self vervaardig.
Terug | Terug na bo |